Turks- en Caicos-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Turks and Caicos Islands
Turks- en Caicos-eilande
Vlag van die Turks- en Caicos-eilande Wapen van die Turks- en Caicos-eilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Beautiful By Nature
(Engels vir: "Pragtig van Natuur")
Volkslied: God Save the Queen

Nasionale lied: This Land of Ours[verwysing benodig]
Ligging van die Turks- en Caicos-eilande
Hoofstad Cockburn Town

21°28′N 71°8′W

Grootste stad Providenciales
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
Eerste Minister
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Peter Beckingham
Rufus Ewing

Mark Simmonds
Onafhanklikheid

4 Julie 1959
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
616,3 km2  (185ste)
238 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2012-sensus
 - Digtheid
 
31 458
51 / km2
132,1 / myl2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
OST (UTC-5)
ODT (UTC-4)
Internet-TLD .tc
Skakelkode +1-649

Die Turks- en Caicos-eilande (Engels: Turks and Caicos Islands) is 'n groep van eilande in die Atlantiese Oseaan. Die eilande het 'n bevolking van 31 458 en 'n oppervlakte van 616,3 km². Die eilande bestaan uit die Caicos- en die Turks-eilande. Die Turks- en Caicos-eilande lê in die ooste van die Bahamas en in die noorde van Haïti. Die hoofstad is Cockburn Town en die grootste stad is Providenciales.

Naam Oppervlakte
(km²)
Bevolking
2008
Bevolkingsdigtheid
Caicos-eilande 589 km² 26 584 45,13/vk km
Turks-eilande 24 km² 5 800 241,67/vk km

Verwysings[wysig]


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika