Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2022

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Doebai Internasionale Lughawe

Sperdatum:
2 Desember 2021
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – My nederige bydrae, vir julle goedkeuring. Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 14:05, 2 November 2021 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Iets van alles daar. ~ Burgert (kontak) 14:26, 2 November 2021 (UTC)[reply]
  • Symbol oppose vote.svg Gekant – In die oorspronklike Engelse artikel is nog meer as 120 000 grepe oor vir vertaling. Op die oomblik is selfs die Duitstalige artikel met 28 593 grepe omvangryker as hierdie met 27 527 grepe. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:10, 2 November 2021 (UTC)[reply]
    Symbol comment vote.svg Kommentaar Ek sal die artikel verder uitbrei, dis net dat sommige inligting in die Engels baie vervelig is, soos watter bestemmings/roetes bedien word! Groete Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 21:57, 3 November 2021 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 14:45, 5 November 2021 (UTC)[reply]
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 9 Januarie 2022 (UTC)[reply]

Wright-broers

Sperdatum:
7 Januarie 2022
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hulle is reg vir opstyg, nog 'n bietjie afstof, maar is amper in die lug. Sobaka (kontak) 19:27, 7 Desember 2021 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 10:15, 20 Desember 2021 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goed gedoen! Oesjaar (kontak) 11:17, 20 Desember 2021 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dankie Sobaka, dit was 'n groot projek gewees! Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 18:32, 20 Desember 2021 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun~ Burgert (kontak) 06:50, 4 Januarie 2022 (UTC)[reply]
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 9 Januarie 2022 (UTC)[reply]

Moord op die Romanofs

Sperdatum:
3 Februarie 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:37, 30 Januarie 2022 (UTC)[reply]

Militêre geskiedenis van Suid-Afrika

Sperdatum:
7 Februarie 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:37, 6 Februarie 2022 (UTC)[reply]

Hongaarse Rewolusie van 1956

Sperdatum:
8 Februarie 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 13 Februarie 2022 (UTC)[reply]

James Webb-ruimteteleskoop

Sperdatum:
10 Februarie 2022
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Sal in die volgende maand nog baie aangepas moet word, maar ek sit dit solank hier. As 'n mens te lank wag, is dit naderhand ou nuus. ~ Burgert (kontak) 19:29, 10 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek het gewag hiervoor! Groete! Oesjaar (kontak) 19:32, 10 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 19:33, 10 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 06:57, 11 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:00, 18 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun, 'n werklik interessante en aktuele onderwerp. Stem saam met Burgert, dit moet voorblad toe voor dit ou nuus is! – Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 21:24, 18 Januarie 2022 (UTC)[reply]
Wikipedia:Voorbladartikel week 8 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:38, 20 Februarie 2022 (UTC)[reply]

Wat Phra Kaew

Sperdatum:
18 Februarie 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 27 Februarie 2022 (UTC)[reply]

Keniaanse nasionale krieketspan

Sperdatum:
18 Februarie 2022
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – 20 jaar gelede was hulle onder die bestes en 10 jaar gelede het hullle "verdwyn". – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:00, 18 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 06:40, 19 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 11:36, 20 Januarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 08:24, 7 Februarie 2022 (UTC)[reply]
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 6 Maart 2022 (UTC)[reply]

Vlad Dracula

Sperdatum:
27 Februarie 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 13 Maart 2022 (UTC)[reply]

Rosettasteen

Sperdatum:
28 Februarie 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:37, 20 Maart 2022 (UTC)[reply]

Nyabêla

Sperdatum:
14 Maart 2022
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Kan seker nog 'n bietjie uitgebrei word, maar ek dink dit is 'n baie goeie artikel. En ons wiki is die enigste wiki met 'n bladsy oor die man. - Rooiratel (kontak) 19:12, 12 Februarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 20:08, 12 Februarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Iets anders. ~ Burgert (kontak) 20:28, 12 Februarie 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:45, 14 Maart 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 16:08, 21 Maart 2022 (UTC)[reply]
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2022. Groete --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 18:19, 24 Maart 2022 (UTC)[reply]

Senuweestelsel

Sperdatum:
24 Maart 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:37, 10 April 2022 (UTC)[reply]

Swastika

Sperdatum:
4 April 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 16 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:37, 17 April 2022 (UTC)[reply]

Kanadese nasionale rugbyspan

Sperdatum:
14 April 2022

                          Uitgevoer Uitgevoer --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 09:19, 1 April 2022 (UTC)[reply]

Wikipedia:Voorbladartikel week 17 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:36, 24 April 2022 (UTC)[reply]

Plafon van die Sixtynse kapel

Sperdatum:
30 April 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:37, 1 Mei 2022 (UTC)[reply]

Sjanghai

Sperdatum:
7 Mei 2022
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Grootste stad van China. Artikel grootliks verder vertaal deur myself. Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:19, 7 April 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 15:06, 7 April 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal – Jy het 'n reuse taak aangepak. En die artikel is nou in 'n baie beter toestand as tevore. Maar ek dink artikels (veral voorblad artikels) oor groot stede kort nog die volgende afdelings: Geografie/klimaat, politiek, demografie, internasionale betrekkinge. Ek sal sien waar ek kan byvoeg. - Rooiratel (kontak) 09:03, 8 April 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 20:35, 17 April 2022 (UTC)[reply]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 18:00, 2 Mei 2022 (UTC)[reply]
Wikipedia:Voorbladartikel week 19 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:37, 8 Mei 2022 (UTC)[reply]

Maori-kultuur

Sperdatum:
17 Mei 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 20 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:37, 15 Mei 2022 (UTC)[reply]

Antieke Hawaii

Sperdatum:
26 Mei 2022
Wikipedia:Voorbladartikel week 21 2022 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:36, 22 Mei 2022 (UTC)[reply]