Nepalese nasionale krieketspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nepal
Geassosieerde lid met EDI- en T20I-status sedert 1996
Eerste Eendag-Internasionale wedstryd teen Nederland in Amstelveen; 1 Augustus 2018
Eerste T20I teen Hongkong in die Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong; 16 Maart 2014
Kaptein in EDIs Paras Khadka
Kaptein in Twintig20 Paras Khadka
Afrigter Jagat Tamata
Plek op IKR Toets-, EDI- en T20I-ranglys –, –, 15de
Totale EDIs
 - Afgelope jaar
2: (1 gewen, 1 verloor)
Laaste T20I teen Nederland op Lord’s, Londen; 29 Julie 2018
Wen/verloor
 – Afgelope jaar
1/1
Soos op 23 Augustus 2018

Die Nepalese nasionale krieketspan (Nepalees: नेपाल राष्ट्रिय क्रिकेट टिम), ook bekend as The Rhinos,[1] verteenwoordig Nepal in die spel van krieket en word beheer deur die Krieketvereniging van Nepal. Nepal speel hul tuiswedstryde in Katmandoe en het hul eerste verskyning gemaak in die Wêreldbekertoernooi in die IKR-Wêreldtwintig20 in Bangladesj.

Die Nepalese nasionale krieketspan in 2013

Hulle is sedert 1996 'n geassosieerde lid van die Internasionale Krieketraad, nadat hulle sedert 1988 'n geaffilieerde lid was.[2] Nepal is in Junie 2014 deur die IKR T20-status toegeken totdat die 2015 IKR-Wêreld Twintig20 kwalifiseerder verby is.[3][4] Op 15 Maart 2018 het Nepal vir die eerste keer een dag Internasionale (EDI) status behaal (asook hul Twintig20 Internasionale status teruggekry), nadat hulle die eerste uitspeelwedstryd in die 2018 Krieketkampioenskapskwalifiseerder gewen het.[5][6][7]

Rekords[wysig | wysig bron]

Wêreldbekerrekord[wysig | wysig bron]

Jaar Uitslag
1979 Nie in aanmerking nie – nie 'n IKR-lid nie
1983 Nie in aanmerking nie – nie 'n IKR-lid nie
1987 Nie in aanmerking nie – nie 'n IKR-lid nie
1992 Nie in aanmerking nie – nie 'n IKR-lid nie
1996 Nie gekwalifiseer nie
1999 Nie gekwalifiseer nie
2003 Nie gekwalifiseer nie
2007 Nie gekwalifiseer nie
2011 Nie gekwalifiseer nie
2015 Nie gekwalifiseer nie
2019 Nie gekwalifiseer nie

Wêreld-Twintig20-rekord[wysig | wysig bron]

Jaar Uitslag
2012 7de plek
2013 3de plek
2015 12de plek

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Nepal's Official Jersey at T10 Sports”.
  2. Nepal's Profile at CricketArchive”. CricketArchive. URL besoek op 2 Mei 2005.
  3. "Results of ICC Board meeting in Melbourne". International Cricket Council. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2014. Besoek op 28 Junie 2014. 
  4. "Nepal, Netherlands get T20 international status". ESPNcricinfo. Besoek op 28 Junie 2014. 
  5. Nepal thrash PNG to secure ODI status”. International Cricket Council. URL besoek op 15 Maart 2018.
  6. Historic moment for Nepal cricket: Rhinos get ODI status for first time in history”. Online Khabar. URL besoek op 15 Maart 2018.
  7. Nepal claim ODI status for the first time”. ESPN Cricinfo. URL besoek op 15 Maart 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]