Gaan na inhoud

Lekkerruikpeul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Lekkerruikpeul
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. nilotica
Binomiale naam
Vachellia nilotica
(L.) P.J.H.Hurter & Mabb., (2008)
Verspreiding van Vachellia nilotica
Sinonieme
  • Acacia arabica var. nilotica (L.) Benth.
  • Acacia nilotica (L.) Willd. ex Delile
  • Acacia nilotica var. typica A.F.Hill
  • Acacia scorpioides var. nilotica (L.) A.Chev.
  • Gumifera nilotica (L.) Raf.
  • Mimosa nilotica L.

Die lekkerruikpeul (Vachellia nilotica) is 'n klein tot middelgroot boom wat wydverspreid in Suid-Afrika in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorkom. Die dorings is dun, lank en reguit - ongeveer 4 tot 5 cm. Die blomme word in klein hofies gedra. Die peule is kenmerkend, dit word saamgetrek tussen die sade.

In Afrika is die boom inheems in Algerië, Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kaap Verde, Kameroen, Kenia, Libië, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

In Asië en die Arabiese Skiereiland is die boom inheems in Bangladesj, die Golf State, Indië, Iran, Jemen, Mianmar, Nepal, Oman, Pakistan, Saoedi-Arabië en Sri Lanka.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Acacia nilotica

Bronne

[wysig | wysig bron]