Verskil tussen weergawes van "Pous Donus"

Jump to navigation Jump to search
41 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
+ Commons & Hersien
k (+ Commons & Hersien)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Donus
|beeld=[[Lêer:PopedonusDono I.jpg]]
|geboortenaam=
|termyn_begin=[[2 November]] [[676]]
|opvolger=[[Pous Agato|Agato]]
|geboortedatum=
|geboorteplek= [[Rome]], [[Italië]]
|sterftedatum=[[11 April]] [[678]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
}}
 
'''Donus''' (ook gespel 'Donos' of 'Domnus') was die 78ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Donus''' is gebore in [[Rome]] as die seun van Mauricius. Op [[2 November]] [[676]] volg hy [[Pous Adeodatus]] op en regeer tot sy dood op [[11 April]] [[678]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Agato]].
 
== Pontifikaat ==
Pous Donus was 'n fel teenstander van die Monotelitisme. Hy het die binnehof van die Sint Pieterskerk met marmer blokkemarmerblokke laat plavei en ook ander kerke in [[Rome]] soos Sint Eufemia op die [[Via Appia]] en Sint Paulus buite die mure, laat restoureer. Hy het 'n groep Nestoriaanse monnike uit die Boethius-klooster laat verdryf en die [[klooster]] aan Katolieke monnike gegee. Hy het 'n ooreenkoms met Reparatus, aartsbiskop van [[Ravenna]] bereik, wat Ravenna weer onder die gesag van die Pouspous gebring het. Sy beleid ten opsigte van [[Konstantinopel]] was gemik op versoening.
 
Die [[Liber Pontificalis]] (LP II, XVIII & 256) noem 'n brief van 'n Pous Donus II, dit is egter 'n fout weens die verwarring van die titel 'Domnus' (dominus) en die naam Donus. Die brief behoort aan [[Pous Benedictus VI]].
 
== Verering ==
Pous Donus word as [[heilige]] vereer in die [[Rooms-Katolieke Kerk]]. Sy feesdag is op [[20 Januarie]].
 
== Bibliografie ==
* Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
* Duff, Eamon. ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press, 2001. ppbl. 62–63. ISBN 0-300-09165-6
* Maxwell-Stuart, P. G. ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson, 2002, pbl. 47. ISBN 0-500-01798-0.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Donus}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/05133a.htm}}
* {{BBKL|http://www.bbkl.de/d/donus_p.shtml}}
|}
 
{{pousePouse}}
{{teenpouseTeenpouse}}
 
[[Kategorie:PouseItaliaanse pouse|Donus]]
[[Kategorie:Heiliges in die Christendom|Donus]]

Navigasie-keuseskerm