Vlag van Navassa-eiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Navassa
Vlag van Navassa
Gebruik Ander Ander
Verhouding 3:5
Goedgekeur 2001
Ontwerp Twee horisontale bane in wil (bo) en blou (onder) met die silhouet van die eiland in groen in die wit baan.

Die vlag van Navassa is op 25 Januarie 1999 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee horisontale bane in wil (bo) en blou (onder) met die silhouet van die eiland in groen in die wit baan.

Die vlag is ontwerp vir die USS Arizona-gedenkteken by Pearl Harbor in Hawaii om die slagoffers van die aanval van Japan op Pearl Harbor te gedenk. Die vlag is vir die eerste keer op 7 Desember 2001 gehys. Die vlag word egter nie deur Haïti erken nie omdat dié land die eiland reeds in 1801 vir homself opgeëis het.

Ander vlae[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]