Bosnië en Herzegowina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bosnië-Herzegowina)
Spring na: navigasie, soek
Bosna i Hercegovina
Босна и Херцеговина
Bosnië en Herzegowina
Vlag van Bosnië en Herzegowina Wapen van Bosnië en Herzegowina
Vlag Wapen
Volkslied: Državna himna Bosne i Hercegovine
("Volkslied van Bosnië en Herzegowina")
Ligging van Bosnië en Herzegowina
Hoofstad Sarajevo

43°52′N 18°25′O

Grootste stad Sarajevo[1]
Amptelike tale Bosnies, Kroaties en Serwies[2]
Regering

• Hoë verteenwoordiger
• Voorsitter van die
Presidentskap
• Lede van die
Presidentskap
• Voorsitter van die
Raad van Ministers
Federale parlementêre
republiek
Valentin Inzko

Mladen Ivanić
Dragan Čović
Bakir Izetbegović

Vjekoslav Bevanda
Onafhanklikheid

• Eerste verwysing
• Banat van Bosnië
• Koninkryk van Bosnië
• Verowering deur die
Ottomaanse Ryk
• Bosniese opstand
• Jurisdiksie oorgedra
aan Oostenryk-Hongarye
• Anneksasie deur
Oostenryk-Hongarye
• Nasionale Dag
• Onafhanklikheid van
Joego-Slawië
• Waargeneem


753
1154
1377

1463
1831

1878

1908
25 November 1943

1 Maart 1992
6 April 1992
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
51 197 km2  (127ste)
19 741 myl2
0,8
Bevolking
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
3 871 643[3]
/ km2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$33,251 miljard[4]
$8 590[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$19,122 miljard[4]
$4 940[4]

MOI (2013) 0,731[5] (86ste)  –  hoog
Gini (2013) 36,2[6] –  medium
Geldeenheid Mark (BAM)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .ba
Skakelkode +387
Kaart wat Bosnië en Herzegowina vertoon

Bosnië en Herzegowina is 'n land in Europa. In 2014 het die land 'n bevolking van 3 871 643 inwoners gehad, en die hoofstad, Sarajevo, het 'n bevolking van 369 534 gehad.

Vandag handhaaf die land 'n hoë geletterdheid, hoë lewensverwagting en hoë onderwysvlakke en is een van die lande wat die meeste besoek word in die streek. Daar word geprojekteer dat dit die derde grootste toerismegroeikoers in die wêreld tussen 1995 en 2020 sal hê. Bosnië en Herzegowina is op streeksvlak sowel as internasionaal bekend vir sy natuurlike skoonheid en kulturele erfenis, oorgeërf van ses historiese beskawings. Dit is beroemd vir sy kookkuns, wintersport, eklektiese en unieke musiek, argitektuur en sy feeste, waarvan sommige die grootste en mees prominente van hul soort in suidoostelike Europa is. Die land is die tuiste van drie etniese groepe, of amptelik, samestellende mense, 'n term wat uniek aan Bosnië en Herzegovina is. Bosniërs is die grootste groep van die drie, met Serwiërs tweede en derde Kroate. Ongeag van etnisiteit, word enige burger van Bosnië en Herzegowina steeds geïdentifiseer as 'n Bosniër.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Constitution of Bosnia and Herzegovina
  2. (en) Agency of Statistics of Bosnia and Herzegovina. “About BiH”. Agency of Statistics of Bosnia and Herzegovina. URL besoek op 5 Desember 2014.
  3. (en) The World Factbook”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 5 Desember 2014.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Bosnië en Herzegowina”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 5 Desember 2014.
  5. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 5 Desember 2014.
  6. (en) Distribution of family income – Gini index”. The World Factbook. Central Intelligence Agency. URL besoek op 5 Desember 2014.