Abchasië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Аҧсны Аҳәынҭқарра
Aphsny Axwynthkharra (Abchasies)
აფხაზეთი
Apkhazeti (Georgies)
Республика Абхазия
Respublika Abkhaziya (Russies)
Republiek van Abchasië
Vlag van Abchasië Embleem van Abchasië
Vlag Embleem
Volkslied: Аиааира
(tr.: Aiaaira)
(Abchasies vir: "Oorwinning")
Ligging van Abchasië
Hoofstad Soechoemi

43°00′N 40°59′O

Grootste stad Soechoemi
Amptelike tale Abchasies en Russiesa
Regering

President (wnd.)
Eerste Minister (wnd.)
Unitêre semi-presidensiële
republiek
Waleri Bganba
Wladimir Delba
Onafhanklikheid
Gedeeltelik erkende staat
• Georgiese nietigverklaring
van alle Sowjetse
wette en verdrae
• Verklaring van soewereiniteitb
• Georgiese
onafhanklikheidsverklaring
• Ontbinding van
die Sowjetunie
• Onafhanklikheidsverklaring
• Grondwet
• Grondwetlike referendum
• Onafhanklikheidswetc
• Eerste internasionale
erkenningd

van Georgië[1][2][3]


20 Junie 1990
25 Augustus 1990

9 April 1991

26 Desember 1991
23 Julie 1992
26 November 1994
3 Oktober 1999
12 Oktober 1999

26 Augustus 2008
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
8 660[4] km2  
3 344 myl2
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
242 862[5] (-)
240 705[6]
28 / km2
72 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita

$500 miljoen[7]

Geldeenheid Apsar
Russiese roebele (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
MSK (UTC+4)
nie toegepas nie (UTC+4)
Internet-TLD
Skakelkode +7 840 / 940 en +995 44[8][9]
a. Die Russiese taal word erken as staatstaal en ander instellings (Artikel 6 van die Grondwet) en word wyd gebruik.
b. Nietig verklaar deur Georgië onmiddellik daarna.
c. Te stig, met terugwerkende krag, de jure onafhanklikheid sedert die oorlog van 1992-1993.
d. Deur Rusland. Sedertdien het verdere 5 VN-lidlande het ook Abchasië se onafhanklikheid erken.
e. De facto geldeenheid. Verskeie Abchasiese apsar herdenkingsmunte is uitgereik. Die apsar het 'n vaste wisselkoers, gekoppel aan die Russiese roebel (1 roebel = 0,10 apsar).
Internasionale erkenning van Abchasië: ██ Abchasië en Suid-Ossetië. ██ Lande wat Abchasië en Suid-Ossetië as onafhanklik erken. ██ Lande wat nie die onafhanklikheid van Abchasië en Suid-Ossetië erken nie.
Die Kaukasusberge, soos gesien van die Pitsoenda-kaap in Abchasië

Abchasië (Abchasies: Аҧсны / Aṗsni, Georgies: აფხაზეთი / Apchaseti, Russies: Абхазия / Abchasija) is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm 'n de facto onafhanklike[10][11][12][13] republiek[14][15], sonder algemene internasionale erkenning.

Abchasië is aan die Suid-Kaukasus en die Swartsee geleë en die hoofstad is Soechoemi. Abchasië het 'n oppervlakte van 8 432 km² en het in 2011 sowat 242 862 inwoners gehad. Abchasië grens in die noorde aan die Russiese deelgebiede Karatsjai-Tsjerkessië en Krasnodar-krai.

Politiek[wysig]

Internasionale erkenning[wysig]

VN-lidlande
  • Vlag van Rusland Rusland erken Abchasië sedert 26 Augustus 2008 ná die Suid-Ossetië-oorlog van 2008.[16]
  • Vlag van Nicaragua Nicaragua erken Abchasië op 5 September 2008.[17]
  • Vlag van Venezuela Venezuela erken Abchasië op 10 September 2009.[18]
  • Vlag van Nauru Nauru erken Abchasië op 15 Desember 2009.[19]
Gedeeltelik erken en nie erkende gebiede
Voormalige erkenning
  • Vlag van Tuvalu Tuvalu erken Abchasië op 18 September 2011[22], maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug.[23]
  • Vlag van Vanuatu Vanuatu erken Abchasië op 23 Mei 2011[24], maar neem die erkenning op 20 Mei 2013 terug.[25][26]

Verwysings[wysig]

  1. (ru) Site programming: Denis Merkushev. “Акт о государственной независимости Республики Абхазия”. Abkhaziagov.org. URL besoek op 15 Augustus 2014.
  2. (ru) Апсныпресс – государственное информационное агенство Республики Абхазия”. Apsnypress.info. URL besoek op 15 Augustus 2014.
  3. (en) Abkhazia: Review of Events for the Year 1996”. UNPO: 31 Januarie 1997. URL besoek op 15 Augustus 2014.
  4. (en) "Abkhazia". Encyclopedia Britannica (15de) I: A-ak Bayes. (2010). Chicago, IL: Encyclopedia Britannica Inc.. 33. ISBN 978-1-59339-837-8. 
  5. (de) Georgië”. Citypopulation: 1 Januarie 2012. URL besoek op 15 Augustus 2014.
  6. (ru) Численность населения Абхазии составляет 240 705 человек”. apsnypress.info: 1 Januarie 2012. URL besoek op 15 Augustus 2014.
  7. (en) Abkhazia calculated GDP – News”. GeorgiaTimes.info: 7 Julie 2010. URL besoek op 15 Augustus 2014.
  8. (en) Abkhazia remains available by Georgian phone codes”. today.az: 6 Januarie 2010. URL besoek op 15 Augustus 2014.
  9. (en) 2011 - national renumbering for Georgia
  10. (en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna. Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. Rand Corporation, 2003, ISBN 0-8330-3260-7
  11. (en) Abkhazia: ten years on. By Rachel Clogg, Conciliation Resources, 2001
  12. (en) Medianews.ge. Training of military operations underway in Abkhazia, 21 Augustus 2007
  13. (en) Emmanuel Karagiannis. Energy and Security in the Caucasus. Routledge, 2002. ISBN 0-7007-1481-2
  14. (en) GuardianUnlimited. Georgia up in arms over Olympic cash
  15. (en) International Relations and Security Network. Kosovo wishes in Caucasus. By Simon Saradzhyan
  16. (en) Russia welcomes Nicaragua's recognition of South Ossetia, Abkhazia”. China Daily. 6 September 2008. URL besoek op 22 Maart 2014.
  17. (es) Daniel Ortega (3 September 2009). “DECRETO No. 47-2008”. Gobierno de Reconciliación y Unidad Nacional. URL besoek op 22 Maart 2014.
  18. (ru) "Венесуэла признает независимость Абхазии и Южной Осетии"
  19. (en) "Pacific island recognizes Abkhazia's independence", RIA Novosti. URL besoek op 22 Maart 2014.
  20. 20,0 20,1 (ru) Абхазия, Южная Осетия и Приднестровье признали независимость друг друга и призвали всех к этому же”. Newsru: 17 November 2006. URL besoek op 22 Maart 2014.
  21. Cтраны , признавшие независимость Республики Абхазия | ПОСОЛЬСТВО РЕСПУБЛИКИ АБХАЗИЯ В БОЛИВАРИАНСКОЙ РЕСПУБЛИКЕ ВЕНЕСУЭЛА”. Abjasia.org. URL besoek op 22 Maart 2014.
  22. (en) "Tuvalu becomes sixth state to recognize Abkhazia", RIAN. URL besoek op 22 Maart 2014.
  23. (en) mfa.gov.ge: Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations
  24. (en) Vanuatu’s recognition to the Republic of Abkhazia”. Government of Vanuatu: 2011-10-07. URL besoek op 22 Maart 2014.
  25. (en) Vanuatu scraps recognition of Georgia breakaway region”. 2013-05-20. URL besoek op 22 Maart 2014.
  26. (en) Georgia Says Vanuatu Has Withdrawn Recognition of Abkhazia”. Bloomberg: 2013-05-20.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika