Turkse Republiek van Noord-Siprus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Turkse Republiek van Noord-Siprus
Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: Geen'
Ligging van
Amptelike taal Turks
Hoofstad Nicosia (Lefkoşa)
35°11′N 33°22′O
Grootste stad Nicosia
Regering Republiek
Derviş Eroğlu
Irsen Küçük
beset
verklaar
cliamed en beheer
de facto van Siprus
15 November 1983
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

3 355 km² (174de)
2,7
Bevolking
 - Soos op skatting
 - Soos op 2009 sensus
 - Digtheid

(onbekend)
285 356
78/km² (89ste)
BBP (PPP)
 - Soos op 2007 totaal
 - Per capita

3,6 miljard (onbekend)
14 765 (onbekend)
Geldeenheid Turkiese Lira (TRY)
Tydsone
 - Somertyd
+2 (UTC+2)
+3 (UTC+3)
Volkslied İstiklâl Marşı
Internet TLD .nc.tr of .tr, .cc deur Siprus
Skakelkode ++90 392 (deur Turkye)
Kaart van Noord-Siprus

Die Turkse Republiek van Noord-Siprus (Turks: Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti)[1] of Noord-Siprus (Kuzey Kıbrıs) is ingevolge die internasionalereg 'n deel van Siprus. Die de facto onafhanklike republiek[2][3][4] word slegs deur Turkye erken as 'n onafhanklike staat.[5] Die Turkse Republiek van Noord-Siprus bestaan sedert 1974[6][7][8][9] en op 15 November 1983 het Noord-Siprus sy onafhanklikheid verklaar. Die Republiek lê in die noordelike deel van Siprus en die hoofstad is Nicosia (Lefkoşa). Die Turkse Republiek van Noord-Siprus het 'n oppervlakte van 3 355 km² en 285 356 inwoners in 2009 gehad. Die oplossing van die Siprus-konflik is een van die voorwaardes vir die toetreding van die Turkye tot die Europese Unie.[10]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. "The social and economic impact of EU membership on northern Cyprus", Diez, Thomas (2002). The European Union and the Cyprus Conflict: Modern Conflict, Postmodern Union. Manchester University Press. ISBN 0719060796. 
  2. Antiwar.com. In Praise of 'Virtual States', Leon Hadar, 16 November 2005
  3. Carter Johnson, University of Maryland. Sovereignty or Demography? Reconsidering the Evidence on Partition in Ethnic Civil Wars, 2005
  4. Emerson, Michael (2004). The Wider Europe Matrix. CPSE. ISBN 9290794690. 
  5. BBC: The status of Northern Cyprus as a separate entity is recognised only by Turkey, which keeps around 30,000 troops in the north of the island.
  6. New York Times Quote: The dinner follows a meal Mr. Denktash held on Dec. 6, when Mr. Clerides made his first visit to northern Cyprus, which was invaded by Turkey in 1974 and has been governed by Turkish Cypriots ever since. Mr. Clerides is recognized internationally as the president of Cyprus, but Turkey is the only country that....
  7. BBC News Quote: "Cyprus has been split into the Greek Cypriot-controlled south and the Turkish-occupied north since Turkey invaded in 1974, in the wake of an abortive coup by supporters of union with Greece."
  8. Unity talks under threat as hardliner elected President The Times Quote: on divided island a stance that would scuttle a deal. Cyprus was split on ethnic and religious lines by a Turkish invasion in 1974, triggered by a brief, Greek-inspired coup.
  9. Cyprus problem is fuelling racism The Guardian Quote: "Whether one chooses to date the situation to the invasion by Turkey in 1974, the coup by junta-officered Greek Cypriots the same year, the bombings by Turkey in 1964, the attempt..."
  10. tagesschau.de: Der Zypern-Konflikt - das ungelöste Problem der EU (Duits)


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika