Buffelsbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Buffelsbaai
Ligging van Buffelsbaai op 'n kaart (Wes-Kaap)
Buffelsbaai
Buffelsbaai
Koördinate: 34°5′0″S 22°58′0″O Koördinate: 34°5′0″S 22°58′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Knysna
Tydsone SAST (UTC+2)
Skeepswrak Kiani Sato (2013)

Buffelsbaai is 'n strand en oord by Walker Point naby Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die strand is bekend as 'n 'veilige' strand; daar is geen gevaarlike seestrome nie. Die naam het ontstaan as gevolg van die buffels wat in hul honderde daar gewei het. Die laaste een is in 1883 doodgemaak. Die Goukammarivier se monding is net so entjie wes van die strand. Die strand is net per pad vanaf die N2 nasionale pad bereikbaar.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]