De Rust

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
De Rust
Ligging van De Rust op 'n kaart (Wes-Kaap)
De Rust
De Rust
Koördinate: 33°28′0″S 22°31′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Oudtshoorn
Oppervlak
 - Stad 17,74 km²  (6,8 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 2 804
 - Digtheid 160/km² (414,4/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Die kerkgebou van die NG gemeente De Rust, gestig in 1899.

De Rust is klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë aan die suidelike ingang van Meiringspoort op die N12 nasionale pad. De Rust is in 1900 gestig op die plaas De Rust waarvan die eerste eienaar J.P. Meiring was na wie Meiringspoort genoem is. Die naaste groot dorp is Oudtshoorn 35 km wes van De Rust. Ongeveer 5 km suidoos van De Rust word die Olifantsrivier in die Stompdrifdam opgedam. Dit is in 2011 aangewys as Rapport en Kwela se Dorp van die Jaar.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]