Avontuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Avontuur
Ligging van Avontuur op 'n kaart (Wes-Kaap)
Avontuur
Avontuur
Koördinate: 33°43′33.7235″S 23°10′11.6713″O Koördinate: 33°43′33.7235″S 23°10′11.6713″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit George
Stigting 1765
Bevolking
 - Stad 238
Tydsone SAST (UTC+2)

Avontuur is 'n klein dorpie in die Langkloof, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is ontwikkel op 'n leenplaas Avontuur in 1765. Avontuur is 11km suid van Uniondale op die R62. Daar is ook 'n grondpad (R339) wat suid na Knysna via die Prins Alfredpas gaan. Die smalspoorlyn eindig ook hier vanaf Port Elizabeth. Die jaarlikse Karoo-tot-Kus bergfietswedren gaan deur die dorpie.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]