Olimpiese Somerspele 1940

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die XIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1940

Gehou in Tokio, Japan/ Helsinki, Finland
Deelnemende lande 0
Deelnemende atlete 0
Items 0
Openingseremonie 21 September 1940
Sluitingseremonie 6 Oktober 1940
Amptelik geopen deur
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1936: Berlyn (Duitsland)
Volgende Spele 1944: Londen (Verenigde Koninkryk)

Die Spele van die XIIe Olimpiade moes in 1940 plaasvind, maar is na die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog afgelas. Die oorspronklike plan was dat die Spele in Tokio, Japan gehou sou word. Maar Japan moes afsien van die plan na die uitbreek van die Tweede Sjinees-Japanse Oorlog in 1937. Die Spele word daarna aan Helsinki, Finland toegewys, maar uiteindelik is dit heeltemal afgelas.


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.