Olimpiese Somerspele 1906

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die IVe Olimpiade
Olimpiesespele van 1906

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 20
Deelnemende atlete 903 (883 mans, 20 vroue)
Items 78 in 13 sporte
Openingseremonie 22 April 1906
Sluitingseremonie 2 Mei 1906
Amptelik geopen deur S.K.H. George I
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1904: St. Louis (VSA)
Volgende Spele 1908: Londen (Verenigde Koninkryk)
Die Panathinaiko-stadion in 1906.
Pylvak van die maraton.

Die vierde moderne Olimpiese Spele is in 1906 in Athene, Griekeland gehou. Die spele staan ook bekend as die "tussenspele van 1906" aangesien hierdie spele plaasgevind het tussen die normale vierjarige periodes van die Olimpiade. Die Spele word tans nie deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) erken nie, selfs nie die medaljes en Olimpiese rekords wat behaal is nie.

Suid-Afrikaanse deelname[wysig]

Suid-Afrika het nie aan hierdie Spele deelgeneem nie, hoewel hulle twee jaar vantevore aan die 1904-Spele deelgeneem het.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Frankryk Frankryk - 15 9 16 40
2 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 12 6 6 24
3 Vlag van Griekeland Griekeland - 8 14 13 35
4 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 8 11 5 24
5 Vlag van Italië Italië - 7 6 3 16
6 Vlag van Switserland Switserland - 5 6 4 15
7 Vlag van Duitsland Duitsland - 4 6 5 15
8 Vlag van Noorweë Noorweë - 4 2 1 7
9 Vlag van Switserland Switserland - 3 3 3 9
10 Vlag van Denemarke Denemarke - 3 2 1 6
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.