Olimpiese Winterspele 2006

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XXe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2006

Gehou in Turyn, Italië
Deelnemende lande 80
Deelnemende atlete 2 633 (1 627 mans, 1 006 vroue)
Items 84 in 7 sporte
Openingseremonie 10 Februarie 2006
Sluitingseremonie 26 Februarie 2006
Amptelik geopen deur President Carlo Azeglio Ciampi
Atlete-eed Giorgio Rocca (ski)
Beampte-eed Fabio Bianchetti
Olimpiese vlam Stefania Belmondo
Vorige Spele 2002: Salt Lake City (Verenigde State)
Volgende Spele 2010: Vancouver (Kanada)

Die XXe Olimpiese Winterspele was in Turyn, Italië vanaf 10 tot en met 26 Februarie 2006 aangebied.

Die Spele word in 1999 toegewys aan Turyn, nadat 'n nuwe keurproses gebruik is. Die nuwe keurproses is ingestel nadat dit aan die lig gekom het dat daar moontlik bedrog gepleeg was met die toewysing van die vorige Winterspele aan Salt Lake City.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Duitsland Duitsland - 11 12 6 29
2 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 9 9 7 25
3 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 9 7 7 23
4 Vlag van Rusland Rusland - 8 6 8 22
5 Vlag van Kanada Kanada - 7 10 7 24
6 Vlag van Swede Swede - 7 2 5 14
7 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 6 3 2 11
8 Vlag van Switserland Switserland - 5 4 5 14
9 Vlag van Italië Italië (gasheer) - 5 0 6 11
10 Vlag van Frankryk Frankryk - 3 2 4 9
Vlag van Nederland Nederland - 3 2 4 9

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.