Olimpiese Winterspele 1956

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
VIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1956

Gehou in Cortina d'Ampezzo, Italië
Deelnemende lande 32
Deelnemende atlete 821 (687 mans, 134 vroue)
Items 24 in 4 sporte
Openingseremonie 26 Januarie 1956
Sluitingseremonie 5 Februarie 1956
Amptelik geopen deur President Giovanni Gronchi
Atlete-eed Giuliana Chenal-Minuzzo
Beampte-eed Onbekend
Olimpiese vlam Guido Caroli
Vorige Spele 1952: Oslo (Noorweë)
Volgende Spele 1960: Squaw Valley (VSA)

Die VIIe Olimpiese Winterspele word in 1956 in Cortina d'Ampezzo, Italië aangebied. Die ander kandidaatstede was Lake Placid (Verenigde State) en Montréal (Kanada).

Die Sowjetunie stuur vir die eerste keer 'n afvaardiging na die Winterspele, en maak skoonskip, deur die meeste medaljes te verower.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie - 7 3 6 16
2 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 4 3 4 11
3 Vlag van Finland Finland - 3 3 1 7
4 Vlag van Switserland Switserland - 3 2 1 6
5 Vlag van Swede Swede - 2 4 4 10
6 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 2 3 2 7
7 Vlag van Noorweë Noorweë - 2 1 1 4
8 Vlag van Italië Italië (gasheer) - 1 2 0 3
9 Vlag van Duitsland Duitsland - 1 0 1 2
10 Vlag van Kanada Kanada - 0 1 2 3


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.