Olimpiese Winterspele 1928

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
IIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1928

Gehou in St. Moritz, Switserland
Deelnemende lande 25
Deelnemende atlete 464 (438 mans, 26 vroue)
Items 14 in 6 sporte
Openingseremonie 11 Februarie 1928
Sluitingseremonie 19 Februarie 1928
Amptelik geopen deur President Edmund Schulthess
Atlete-eed Hans Eidenbenz
Beampte-eed {{{beampte}}}
Olimpiese vlam {{{vlam}}}
Vorige Spele 1924: Chamonix (Frankryk)
Volgende Spele 1932: Lake Placid (VSA)

Die IIe Olimpiese Winterspele word in 1928 in St. Moritz, Switserland aangebied. Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde land as die Somerspele gehou was nie.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Noorweë Noorweë - 6 4 5 15
2 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 2 2 2 6
3 Vlag van Swede Swede - 2 2 1 5
4 Vlag van Finland Finland - 2 1 1 4
5 Vlag van Kanada Kanada - 1 0 0 1
Vlag van Frankryk Frankryk - 1 0 0 1
7 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 0 3 1 4
8 Vlag van België België - 0 0 1 1
Vlag van Tjeggoslowakye Tjeggoslowakye - 0 0 1 1
Vlag van Duitsland Duitsland - 0 0 1 1
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 0 0 1 1
Vlag van Switserland Switserland (gasheer) - 0 0 1 1


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.