Olimpiese Somerspele 1904

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die IIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1904

Gehou in St. Louis, VSA
Deelnemende lande 12
Deelnemende atlete 651 (645 mans, 6 vroue)
Items 91 in 17 sporte
Openingseremonie 1 Julie 1904
Sluitingseremonie 23 November 1904
Amptelik geopen deur David Francis
Atlete-eed {{{eed}}}
Beampte-eed {{{beampte}}}
Olimpiese vlam {{{vlam}}}
Vorige Spele 1900: Parys (Frankryk)
Volgende Spele 1908: Londen (Verenigde Koninkryk)
Archie Hahn, Olimpiese kampioen in die 60, 100 en 200 meter wedloop.

Die Olimpiese Somerspele van die IIIe Olimpiade is in 1904 in St. Louis in die staat Missouri in die Verenigde State aangebied. Die spele is oorspronklik aan Chicago toegeken, maar die IOK het later met 14 stemme teen 2 besluit om die Spele na St. Louis te skuif.

Atlete van buite die Verenigde State het aan slegs 42 items meegeding.

Suid-Afrikaanse deelname[wysig]

Die Spele was die eerste waar Suid-Afrika verteenwoordig is. Die Suid-Afrikaanse span het aan die marathon en toutrek-items deelgeneem, maar het geen medaljes verower nie.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State 523 79 83 80 242
2 Vlag van Duitsland Duitsland 17 4 4 5 13
3 Vlag van Kuba Kuba 3 4 2 3 9
4 Vlag van Kanada Kanada 52 4 1 1 6
5 Vlag van Hongarye Hongarye 4 2 1 1 4
6 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 3 1 1 0 2
Olympic flag.svg Gemende span - 1 1 0 2
8 Vlag van Griekeland Griekeland 14 1 0 1 2
Vlag van Switserland Switserland 1 1 0 1 2
10 Vlag van Oostenryk Oostenryk 2 0 0 1 1
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.