Olimpiese Winterspele 1924

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ie Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1924

Gehou in Chamonix, Frankryk
Deelnemende lande 16
Deelnemende atlete 258 (247 mans, 11 vroue)
Items 16 in 6 sporte
Openingseremonie 25 Januarie 1924
Sluitingseremonie 5 Februarie 1924
Amptelik geopen deur Gaston Vidal
Atlete-eed Camille Mandrillon
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele :
Volgende Spele 1928: St. Moritz (Switserland)

In 1921 stem die Internasionale Olimpiese Komitee in om 'n Internasionale Wintersportweek (Semaine des Sports d'Hiver) in 1924, dieselfde jaar as die Somerspele in Parys te hou. Hierdie sportweek vind in Chamonix, aan die voet van die Mont Blanc plaas, en was 'n reuse sukses. Daar word besluit dat dit voortaan elke vier jaar losstaande van die Somerspele aangebied sal word. Daarmee word die sportweek die Ie Olimpiese Winterspele.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Noorweë Noorweë - 4 7 6 17
2 Vlag van Finland Finland - 4 4 3 11
3 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 2 1 0 3
4 Vlag van Switserland Switserland - 2 0 1 3
5 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 1 2 1 4
6 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 1 1 2 4
7 Vlag van Swede Swede - 1 1 0 2
8 Vlag van Kanada Kanada - 1 0 0 1
9 Vlag van Frankryk Frankryk (gasheer) - 0 0 3 3
10 Vlag van België België - 0 0 1 1


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.