Olimpiese Somerspele 1976

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die XXIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1976

Gehou in Montréal, Kanada
Deelnemende lande 92
Deelnemende atlete 6 028 (4 781 mans, 1 247 vroue)
Items 198 in 21 sporte
Openingseremonie 17 Julie 1976
Sluitingseremonie 1 Augustus 1976
Amptelik geopen deur Koningin Elizabeth II
Atlete-eed Pierre Saint-Jean (gewigoptel)
Beampte-eed Maurice Forget (atletiek)
Olimpiese vlam Stéphane Préfontaine en Sandra Henderson
Vorige Spele 1972: München (Wes-Duitsland)
Volgende Spele 1980: Moskou (Sovjetunie)

Die Olimpiese Somerspele van die XXIe Olimpiade is in 1976 in Montréal, Kanada aangebied. Ander stede, wat as kandidate vir die organisering van die Spele aangewys is, was Moskou en Los Angeles. Moskou was die gunsteling, maar desondanks het die Internasionale Olimpiese Komitee in 1969 in Amsterdam besluit om die Spele aan Montréal toe te ken, nadat die destydse burgemeester, Jean Drapeau, beloof het om 'n "eenvoudige Spele" te organiseer.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie - 49 41 35 125
2 Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland - 40 25 25 90
3 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 34 35 25 94
4 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland - 10 12 17 39
5 Vlag van Japan Japan - 9 6 10 25
6 Vlag van Pole Pole - 7 6 13 26
7 Vlag van Bulgarye Bulgarye - 6 9 7 22
8 Vlag van Kuba Kuba - 6 4 3 13
9 Vlag van Roemenië Roemenië - 4 9 14 27
10 Vlag van Hongarye Hongarye - 4 5 13 22
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.