Olimpiese Somerspele 1924

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die VIIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1924

Gehou in Parys, Frankryk
Deelnemende lande 44
Deelnemende atlete 3 092 (2 956 mans, 136 vroue)
Items 126 in 17 sportsoorte
Openingseremonie 4 Mei, 1924
Sluitingseremonie 27 Julie, 1924
Amptelik geopen deur President Gaston Doumergue
Atlete-eed Georges André
Beampte-eed nie van toepassing nie
Olimpiese vlam nie van toepassing nie
Vorige Spele 1920: Antwerpen (België)
Volgende Spele 1928: Amsterdam (Nederland)

Die Spele van die VIIIe Olimpiade is gehou in 1924 in Parys, Frankryk. Parys is gekies om dit aan te bied bó Amsterdam, Berlyn, Los Angeles, Rio de Janeiro en Rome.

Hoogtepunte[wysig]

Die "Vlieënde Finne" domineer die langafstande. Paavo Nurmi wen die 1500m en 5000m (vind plaas slegs een uur uitmekaar ) en die landloopwedren (gehou in uitermatige warm weer).

Suid-Afrikaanse deelname[wysig]

William H. Smith wen goud in boks in die kapokgewig afdeling. Sydney Atkinson wen silwer in die 110 m hekkies en Cecil McMaster wen brons in die 10 000 m stap.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 45 27 27 99
2 Vlag van Finland Finland - 14 13 10 37
3 Vlag van Frankryk Frankryk - 13 15 10 38
4 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 9 13 12 34
5 Vlag van Italië Italië - 8 3 5 16
6 Vlag van Switserland Switserland - 7 8 10 25
7 Vlag van Noorweë Noorweë - 5 2 3 10
8 Vlag van Swede Swede - 4 13 12 29
9 Vlag van Nederland Nederland - 4 1 5 10
10 Vlag van België België - 3 7 3 13
18 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 1 1 1 3
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.