Olimpiese Somerspele 1896

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die Ie Olimpiade
Olimpiesespele van 1896

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 14
Deelnemende atlete 241 (241 mans, 0 vroue)
Items 43
Openingseremonie 6 April 1896
Sluitingseremonie 15 April 1896
Amptelik geopen deur Koning George I
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele :
Volgende Spele 1900: Parys (Frankryk)

Die Olimpiese Somerspele 1896 was die eerste moderne Olimpiese Spele. Die Spele is op inisiatief van Baron Pierre de Coubertin gehou en het vanaf 6 tot en met 15 April 1896 in Athene, Griekeland plaasgevind.

Die Spele is aan Athene toegewys op 'n kongres wat deur De Coubertin in 1894 georganiseer is. Die Internasionale Olimpiese Komitee is ook tydens hierdie kongres gestig.

Die Spele was die eerste sedert die Romeinse keiser Theodosius I die ou Spele in 393 verban het, vanweë die heidense oorsprong daarvan.

Daar het 'n totaal van 241 mansatlete uit 14 lande aan hierdie eerste moderne Olimpiese spele deelgeneem. Deelname was nog nie vir vroue oop nie.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 11 7 2 20
2 Vlag van Griekeland Griekeland - 10 17 19 46
3 Vlag van Duitsland Duitsland - 6 5 2 13
4 Vlag van Frankryk Frankryk - 5 4 2 11
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 2 3 2 7
6 Vlag van Hongarye Hongarye - 2 1 3 6
7 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 2 1 2 5
8 Vlag van Verenigde Koninkryk Australië - 2 0 0 2
9 Vlag van Denemarke Denemarke - 1 2 3 6
10 Vlag van Switserland Switserland - 1 2 0 3
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.