2008 Turkse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die 2008 Formule Een Turkse Grand Prix is op 11 Mei 2008 op die Istanbul Park-renbaan in Istanboel, Turkye, gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen.

Die Brasiliaanse Ferraribestuurder Felipe Massa het die wedren gewen nadat hy uit die voorste posisie weggespring het. Lewis Hamilton van die McLaren-span het tweede geëindig en Massa se spanmaat, Kimi Räikkönen, het derde geëindig.

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:25.994 1:26.192 1:27.617 1
2 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:26.736 1:26.290 1:27.808 2
3 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:26.192 1:26.477 1:27.923 3
4 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:26.457 1:26.050 1:27.936 4
5 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:26.761 1:26.129 1:28.390 5
6 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:26.773 1:26.466 1:28.417 6
7 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:26.836 1:26.522 1:28.422 7
8 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:26.695 1:26.822 1:28.836 8
9 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:27.107 1:27.607 1:28.882 9
10 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:26.939 1:26.520 1:29.959 10
11 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:27.367 1:27.012 11
12 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:27.355 1:27.219 12
13 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:27.428 1:27.298 13
14 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:27.442 1:27.412 14
15 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:26.614 1:27.806 15
16 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:27.547 16
17 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:27.568 17
18 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:27.621 18
19 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:27.807 20
20 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:28.325 19
Wegspringrooster vir die 2008 Turkse Grand Prix.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 58 1:26:49.451 1 10
2 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 58 +3.779 3 8
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 58 +4.271 4 6
4 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 58 +21.945 5 5
5 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 58 +38.741 9 4
6 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 58 +53.724 7 3
7 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 58 +1:04.229 6 2
8 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 58 +1:11.406 11 1
9 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 58 +1:15.270 10
10 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 58 +1:16.344 8
11 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 57 +1 rondte 13
12 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 57 +1 rondte 2
13 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 57 +1 rondte 15
14 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 57 +1 rondte 12
15 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 57 +1 rondte 17
16 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 57 +1 rondte 19
17 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 57 +1 rondte 14
Ret 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 24 Meganies 18
Ret 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1 Ongeluk 16
Ret 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 0 Ongeluk 20