2009 Maleisiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die 2009 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 5 April 2009 in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Jenson Button in sy Brawn-Mercedes gewen.

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Span K1 K2 K3 Rooster
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 1:35.058 1:33.784 1:35.181 1
2 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:34.745 1:33.990 1:35.273 2
3 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:34.935 1:34.276 1:35.518 131
4 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Braun-Mercedes 1:34.681 1:34.387 1:35.651 82
5 10 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:34.907 1:34.258 1:35.690 3
6 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:35.083 1:34.547 1:35.750 4
7 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:35.027 1:34.222 1:35.797 5
8 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:35.166 1:34.562 1:36.106 6
9 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.476 1:34.456 1:36.170 7
10 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:35.260 1:34.706 1:37.659 9
11 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:35.110 1:34.769 10
12 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:35.341 1:34.788 11
13 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:35.280 1:34.905 12
14 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:35.023 1:34.924 14
15 11 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:35.507 1:35.431 15
16 3 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:35.642 16
17 8 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:35.708 17
18 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Mercedes 1:35.908 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 1:35.951 19
20 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1:36.107 20

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Braun-Mercedes 31 55:30.622 1 5
2 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 31 +22.722 10 4
3 10 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 31 +23.513 3 3
4 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 31 +46.173 2 2.5
5 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 31 +47.360 8 2
6 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 31 +52.333 5 1.5
7 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 31 +1:00.733 12 1
8 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 31 +1:11.576 4 0.5
9 3 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 31 +1:16.932 16
10 11 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 31 +1:42.164 15
11 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 31 +1:49.422 9
12 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 31 +1:56.130 11
13 8 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 31 +1:56.713 17
14 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 31 +2:22.841 7
15 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 30 Tol 13
16 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 30 Tol 20
17 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 30 +1 ronde 19
18 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Mercedes 29 Tol 18
DNF 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1 Enjin 6
DNF 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 0 Tol 14

Verwysings[wysig | wysig bron]