2008 Japannese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die 2008 Formule Een Japannese Grand Prix is op 1 Oktober 2008 op die Fuji Speedway in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in 'n Renault gewen.

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span K1 K2 K3 Rooster
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:18.071 1:17.462 1:18.404 1
2 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.160 1:17.733 1:18.644 2
3 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:18.220 1:17.360 1:18.821 3
4 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:18.290 1:17.871 1:18.852 4
5 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:18.110 1:17.287 1:18.874 5
6 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:18.684 1:17.931 1:18.979 6
7 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:18.501 1:17.541 1:19.026 7
8 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:17.945 1:17.670 1:19.118 8
9 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:18.559 1:17.714 1:19.638 9
10 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:18.593 1:18.102 1:20.167 10
11 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:18.303 1:18.187 11
12 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:18.300 1:18.274 12
13 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:18.372 1:18.354 13
14 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:18.640 1:18.594 14
15 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:18.740 1:18.672 15
16 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:18.835 16
17 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:18.882 17
18 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:19.100 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:19.163 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:19.910 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Japannese Grand Prix.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 67 1:30:21.892 4 10
2 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 67 +5.283 6 8
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 67 +6.400 2 6
4 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet jr. Renault 67 +20.570 12 5
5 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 67 +23.767 7 4
6 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 67 +39.207 9 3
7 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 67 +46.158 5 2
8 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 67 +50.811 13 1
9 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 67 +54.120 16
10 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais1 Toro Rosso-Ferrari 67 +59.085 10
11 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 67 +1:02.096 15
12 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 67 +1:18.900 1
13 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 66 +1 rondte 17
14 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 66 +1 rondte 18
15 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 66 +1 rondte 14
DNF 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 21 Ratkas 20
DNF 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 16 Enjin 3
DNF 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 8 Pap band 19
DNF 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 6 Ongelukskade 8
DNF 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 0 Ongeluk 11
  • 1 Bourdais ontvang 'n straf van 25 sekondes vir sy botsing met Massa, en verloor daarmee sy sesde plek asook 3 kampioenskapspunte.

Verwysings[wysig | wysig bron]