2009 Brasiliaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die 2009 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 18 Oktober 2009 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Mark Webber in sy Red Bull-Renault gewen.

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 1:24.100 1:21.659 1:19.576 1
2 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:24.722 1:20.803 1:19.668 2
3 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 1:24.447 1:20.753 1:19.912 3
4 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:24.621 1:20.635 1:20.097 4
5 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:23.047 1:21.378 1:20.168 5
6 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1:24.591 1:20.701 1:20.250 6
7 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:22.828 1:20.368 1:20.326 7
8 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:23.072 1:21.147 1:20.631 8
9 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:23.161 1:20.427 1:20.674 9
10 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:24.842 1:21.657 1:21.422 10
11 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Toyota 1:24.335 1:21.960 11
12 11 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 1:24.773 1:22.231 12
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Renault 1:24.394 1:22.477 13
14 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 1:24.297 1:22.504 14
15 21 Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 1:24.645 Geen tyd 20
16 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:25.009 15
17 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:25.052 16
18 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:25.192 17
19 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:25.515 18
20 3 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Ferrari 1:40.703 19

Wedrenuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 71 1:32:23.081 2 10
2 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 71 +7.626 8 8
3 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 71 +18.944 17 6
4 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 71 +19.652 15 5
5 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 71 +29.005 14 4
6 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 71 +33.340 5 3
7 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 71 +35.991 6 2
8 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 71 +45.454 1 1
9 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Toyota 71 +1:03.324 11
10 3 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Ferrari 71 +1:10.665 19
11 21 Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 71 +1:11.388 20
12 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 71 +1:13.499 16
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Renault 70 +1 rondte 13
14 11 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 70 +1 rondte 12
DNF 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 30 Ongeluk 9
DNF 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 27 Ratkas 7
DNF 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 21 Brandstof 18
DNF 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 0 Botsing 3
DNF 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 0 Botsing 4
DNF 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 0 Botsing 10