Gaan na inhoud

2008 Brasiliaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die 2008 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 2 November 2008 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die agtiende en finale wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Felipe Massa in sy Ferrari gewen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:11.830 1:11.875 1:12.368 1
2 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:12.226 1:12.107 1:12.737 2
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:12.083 1:11.950 1:12.825 3
4 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:12.213 1:11.856 1:12.830 4
5 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:12.366 1:11.768 1:12.917 5
6 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:12.214 1:12.090 1:12.967 6
7 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:12.390 1:11.845 1:13.082 7
8 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:12.371 1:12.026 1:13.297 8
9 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:12.498 1:12.075 1:14.105 9
10 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:12.223 1:11.909 1:14.230 10
11 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:12.348 1:12.137 11
12 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:12.409 1:12.289 12
13 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:12.381 1:12.300 13
14 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:12.690 1:12.717 14
15 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:12.548 1:13.139 15
16 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:12.800 16
17 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:12.810 17
18 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:13.002 18
19 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:13.426 19
20 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:13.508 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Brasiliaanse Grand Prix.

Wedrenuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 71 1:34:11.435 1 10
2 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 71 +13.298 6 8
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 71 +16.235 3 6
4 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 71 +38.011 7 5
5 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 71 +38.907 4 4
6 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 71 +44.368 10 3
7 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 71 +55.074 5 2
8 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 71 +1:08.433 2 1
9 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 71 +1:19.666 12
10 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 70 +1 rondte 8
11 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 70 +1 rondte 13
12 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 70 +1 rondte 18
13 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 70 +1 rondte 17
14 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 70 +1 rondte 9
15 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 70 +1 rondte 15
16 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 69 +2 rondtes 20
17 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 69 +2 rondtes 16
18 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 69 +2 rondtes 19
DNF 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet jr. Renault 0 Ongeluk 11
DNF 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 0 Botsing 14