2009 Spaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die 2009 Formule Een Spaanse Grand Prix is op 10 Mei 2009 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Jenson Button in 'n Brawn-Mercedes gewen.

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Span K1 K2 K3 Rooster
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 1:20.707 1:20.192 1:20.527 1
2 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:20.715 1:20.220 1:20.660 2
3 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 1:20.808 1:19.954 1:20.762 3
4 3 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:20.484 1:20.149 1:20.934 4
5 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:20.689 1:20.007 1:21.049 5
6 10 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:20.877 1:20.107 1:21.247 6
7 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:21.189 1:20.420 1:21.254 7
8 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:21.186 1:20.509 1:21.392 8
9 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:20.745 1:20.256 1:22.558 9
10 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:20.931 1:20.408 1:22.685 10
11 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:20.818 1:20.531 11
12 8 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:21.128 1:20.604 12
13 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:21.095 1:20.676 13
14 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:20.991 1:20.805 14
15 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1:21.033 1:21.067 15
16 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:21.291 16
17 11 Vlag van Frankryk Sebastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:21.300 17
18 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:21.675 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 1:21.742 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Mercedes 1:22.204 20

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 66 1:37:19.202 1 10
2 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 66 +13.056 3 8
3 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 66 +13.924 5 6
4 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 66 +18.941 2 5
5 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 66 +43.166 8 4
6 3 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 66 +50.827 4 3
7 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 66 +52.312 13 2
8 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 66 +1:05.211 9 1
9 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 65 +1 rondte 14
10 10 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 65 +1 rondte 6
11 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 65 +1 rondte 10
12 8 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 65 +1 rondte 12
13 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 65 +1 rondte 11
14 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Mercedes 65 +1 rondte 20
DNF 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 17 Hidrolies 16
DNF 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 7 Ratkas 18
DNF 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 0 Botsing 7
DNF 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 0 Botsing 15
DNF 11 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 0 Botsing 17
DNF 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 0 Botsing 19