Italiaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Monza track map.svg

Die Italiaanse Grand Prix (Italiaans: Gran Premio d'Italia) is een van die langslopende byeenkomste op die Formule Een-kalender. Die Italiaanse Grand Prix was ook een van die eerste Formule Een kampioenskapsrenne in 1950, en is elke jaar sederdien gehou. Die enigste ander kampioenskapswedren waarvoor dit waar is, is die Britse Grand Prix, en die enigste ander eerste F1 wedrenne wat nog op die kalender is die Monaco Grand Prix en die Belgiese Grand Prix. Alle Formule Een Italiaanse Grands Prix is sedert 1950 op Monza gehou, behalwe in 1980, toe dit by Imola gehou is. Die Italiaanse Grand Prix was 'n deel van die Europese kampioenskap van 1935 tot 1938. Dit is sewe keer as die Europese Grand Prix aangewys tussen 1923 en 1967, toe hierdie titel as 'n ere-aanwysing elke jaar aan een Grand Prixwedren in Europa toegeken is.

Vorige wenners[wysig | wysig bron]

Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes Monza
2016 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
2012 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
2011 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault
2010 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari
2009 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes
2008 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari
2007 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Mercedes
2006 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
2005 Vlag van Colombia Juan Pablo Montoya McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Ferrari
2003 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
2002 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Ferrari
2001 Vlag van Colombia Juan Pablo Montoya Williams-BMW
2000 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1999 Vlag van Duitsland Heinz-Harald Frentzen Jordan-Mugen-Honda
1998 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1997 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard McLaren-Mercedes
1996 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1995 Vlag van Verenigde Koninkryk Johnny Herbert Benetton-Renault
1994 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Williams-Renault
1993 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Williams-Renault
1992 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1991 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault
1990 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1989 Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-Honda
1988 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Ferrari
1987 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Williams-Honda
1986 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Williams-Honda
1985 Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-TAG
1984 Vlag van Oostenryk Niki Lauda McLaren-TAG
1983 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Brabham-BMW
1982 Vlag van Frankryk René Arnoux Renault
1981 Vlag van Frankryk Alain Prost Renault
1980 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Brabham-Ford Imola
1979 Vlag van Suid-Afrika Jody Scheckter Ferrari Monza
1978 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Brabham-Alfa Romeo
1977 Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Lotus-Ford
1976 Vlag van Swede Ronnie Peterson March-Ford
1975 Vlag van Switserland Clay Regazzoni Ferrari
1974 Vlag van Swede Ronnie Peterson Lotus-Ford
1973 Vlag van Swede Ronnie Peterson Lotus-Ford
1972 Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Lotus-Ford
1971 Vlag van Verenigde Koninkryk Peter Gethin BRM
1970 Vlag van Switserland Clay Regazzoni Ferrari
1969 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Matra-Ford
1968 Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme McLaren-Ford
1967 Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Honda
1966 Vlag van Italië Ludovico Scarfiotti Ferrari
1965 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart BRM
1964 Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Ferrari
1963 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
1962 Vlag van Verenigde Koninkryk Graham Hill BRM
1961 Vlag van Verenigde State van Amerika Phil Hill Ferrari
1960 Vlag van Verenigde State van Amerika Phil Hill Ferrari
en verder

Koördinate: 45°37′01″N 09°16′57″O / 45.61694°N 9.28250°O / 45.61694; 9.28250