2018 Italiaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Italië Formula 1 Heineken Gran Premio d'Italia 2018
Monza track map.svg
Datum 2 September 2018
Plek Autodromo Nazionale Monza
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari
Tyd 1:19.119
Vinnigste Rondte
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:22.497 (rondte 30 van 53)
Podiumplekke
1 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari
3 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG

Die 2018 Formule Een Italiaanse Grand Prix het op 2 September 2018 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, plaasgevind. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel[wysig | wysig bron]

Pirellibande vir gebruik te Monza
Bande vir 'n droë baan Reënbande
F1 tire Pirelli PZero Red.svg
Supersag
F1 tire Pirelli PZero Yellow.svg
Sag
F1 tire Pirelli PZero White.svg
Medium
F1 tire Pirelli Cinturato Green.svg
Tussen-in
F1 tire Pirelli Cinturato Blue.svg
Reën

Die Grand Prix by Monza is nie net die tuiswedren van Scuderia Ferrari en Scuderia Toro Rosso nie, maar ook vir Pirelli. Die Italiaanse bandvervaardiger, die enigste verskaffer van bande vir Formule 1, het self goed gevaar.

Oefensessies[wysig | wysig bron]

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:34.000
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:34.550
3 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:34.593
4 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:35.024
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:35.207
6 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:35.438
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:21.105
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:21.375
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:21.392
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.803
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:22.154
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:20.509
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:20.590
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:20.682
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.112
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:21.388

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

'n Groot ongeluk het in die eerste draai van die vorige ren in België plaasgevind, waarin vyf bestuurders betrokke was. Die Renault-bestuurder, Nico Hülkenberg, het 'n straf van tien wegspringplekke vir dié wedren ontvang vir sy aandeel in die ongeluk.[1] Later het Hülkenberg 'n verdere straf ontvang omdat hy sy enjin verander het, waarmee hy die maksimum aantal toegelate enjins per seisoen oorskry het en daarom aan die stertkant moes begin. Red Bull-bestuurder Daniel Ricciardo het ook hierdie straf gekry.[2] Sauber-bestuurder, Marcus Ericsson, het 'n heelnuwe onderstel gekry nadat hy in die tweede vrye oefening in 'n groot ongeluk was, wat veroorsaak is deur die versuim van die DRS om behoorlik te sluit. Hy het ook 'n nuwe Ferrari-enjin aangevra, wat hom tien wegspringplekke gekos het.[3]

Uitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:20.722 1:19.846 1:19.119 1
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:20.542 1:19.629 1:19.280 2
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:20.810 1:19.798 1:19.294 3
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.381 1:20.427 1:19.656 4
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:21.381 1:20.333 1:20.615 5
6 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:21.887 1:21.239 1:20.936 6
7 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 1:21.732 1:21.552 1:21.041 7
8 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:21.570 1:21.315 1:21.099 8
9 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:21.834 1:21.667 1:21.350 9
10 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:21.838 1:21.494 1:21.627 10
11 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:21.783 1:21.669 11
12 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:21.813 1:21.732 12
13 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 1:21.850 1:22.568 13
14 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:21.801 geen tyd 20[2]
15 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:21.280 geen tyd 19[2]
16 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:21.888 14
17 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:21.889 15
18 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:21.934 16
19 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:22.048 18[3]
20 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:22.085 17
107% tyd: 1:26.179
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Italiaanse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Italiaanse Grand Prix

Wedren[wysig | wysig bron]

Max Verstappen het oorspronklik derde oor die eindstreep gejaag, maar is met 5 sekondes beboet omrede hy vroeër 'n botsing met Valtteri Bottas veroorsaak het.

Na afloop van die wedren word Romain Grosjean gediskwalifiseer omdat die onderstel van sy motor nie aan die reëls voldoen nie. Alle renjaers wat agter hom eindig, skuif dus een plek op in die uitslae. Sergej Sirotkin behaal hierdeur sy eerste punt in Formule 1. [4]

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:16:54.484 3 25
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 53 +8.705 1 18
3 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +14.066 4 15
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 53 +16.151 2 12
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +18.208 5 10
6 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 53 +57.761 6 8
7 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 53 +58.678 14 6
8 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 53 +1:18.140 7 4
9 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +1 ronde 10 2
10 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 52 +1 ronde 12 1
11 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 52 +1 ronde 15
12 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 52 +1 ronde 17
13 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 52 +1 ronde 20
14 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 52 +1 ronde 9
15 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 ronde 18
16 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +1 ronde 11
DNF 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 23 Ratkas 19
DNF 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 9 Enjin 13
DNF 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 0 Ongeluk 16
DSQ 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 53 Gediskwalifiseer 6

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 256
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 226
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 164
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 159
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 130
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 118
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 52
8 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 49
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 46
10 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 45 Green Arrow Up Darker.svg
11 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 44 Red Arrow Down.svg
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 32 Red Arrow Down.svg
13 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 28 Red Arrow Down.svg
14 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 27 Red Arrow Down.svg
15 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 13
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 6
18 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 6
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 2
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 415
2 Vlag van Italië Ferrari 390
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 248
4 Vlag van Frankryk Renault 86
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 76
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 52
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 32 Green Arrow Up Darker.svg
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 30 Red Arrow Down.svg
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 19
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 7

Verwysings[wysig | wysig bron]