Rooipendoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooipendoring
Maytenus senegalensis MS 3818.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. senegalensis
Binomiale naam
Gymnosporia senegalensis
(Lam.) Loes.

Die Rooipendoring (Gymnosporia senegalensis) - voorheen Maytenus senegalensis - is 'n klein boompie wat voorkom in KwaZulu-Natal en die noordelike dele van Suid-Afrika en is ook volop in die Nasionale Kruger Wildtuin waar dit eerder as 'n struik groei. Die boom se takke is reguit en bewapen met tot 4 cm lange dorings. Die blare is blougroen en die rande is fyn getand. Die boom dra roomwit, wit of groenerige wit blomme van ongveer 4 mm in deursnee in oorvloed. Die bloeisels val egter redelik maklik af en dan lyk dit soos confetti onder die boom daarom staan die boom bekend as die Confetti spikethorn in Engels.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]