Gaan na inhoud

2005 Belgiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 15:36, 24 Januarie 2021
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die 2005 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 11 September 2005 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Die wedren is deur Kimi Räikkönen in 'n McLaren - Mercedes gewen.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondtes Tyd/Oorsaak van uitval Rooster Punte
1 6 Kimi Räikkönen McLaren - Mercedes 44 1:30:01.295 2 10
2 5 Fernando Alonso Renault 44 +28.300 4 8
3 3 Jenson Button BAR-Honda 44 +32.000 8 6
4 7 Mark Webber Williams-BMW 44 +1:09.100 9 5
5 2 Rubens Barrichello Ferrari 44 +1:18.100 12 4
6 11 Jacques Villeneuve Sauber - Petronas 44 +1:27.400 14 3
7 17 Ralf Schumacher Toyota 44 +1:27.500 5 2
8 18 Tiago Monteiro Jordan-Toyota 43 +1 Ronde 19 1
9 15 Christian Klien Red Bull - Cosworth 43 +1 Ronde 16  
10 12 Felipe Massa Sauber - Petronas 43 +1 Ronde 7  
11 19 Narain Karthikeyan Jordan-Toyota 43 +1 Ronde 20  
12 21 Christijan Albers Minardi - Cosworth 42 +2 Rondes 18  
13 20 Robert Doornbos Minardi - Cosworth 41 +3 Rondes 17  
14 10 Juan Pablo Montoya McLaren - Mercedes 40 Botsing 1  
15 8 Antônio Pizzonia Williams-BMW 39 Botsing 15  
Ret 16 Jarno Trulli Toyota 34 Ongeluk 3  
Ret 14 David Coulthard Red Bull - Cosworth 18 Enjin 11  
Ret 1 Michael Schumacher Ferrari 13 Botsing 6  
Ret 4 Takuma Sato BAR-Honda 13 Botsing 10  
Ret 6 Giancarlo Fisichella Renault 10 Ongeluk 13