Sekelbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Dichrostachys cinerea)
Jump to navigation Jump to search
Sekelbos
Ook: Kleinblaarsekelbos[1]
S.A. nasionale nommer: 190[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Mimosoideae
Genus: Dichrostachys
Spesie: D. cinerea
Binomiale naam
Dichrostachys cinerea
Wight et Arn.
Sinonieme

Cailliea dichrostachys Guill. et Perrot.
Dichrostachys glomerata Chiov.
Dichrostachys nutans (Pers.) Benth.
Mimosa cinerea L.

Sekelbos (Dichrostachys cinerea) – ook bekend as die Kleinblaarsekelbos (Dichrostachys cinerea subsp. africana) – is 'n klein boompie (hoogstens 5 m hoog) wat voorkom vanaf Australië, deur Mianmar en Indië tot in Afrika. In Suid-Afrika word dit aangetref in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Dit is volop in grasryke bosveld.

Die 4 cm lange blom-aar se pienk gedeelte bestaan uit onvrugbare blomme en die geel gedeelte uit vrugbare tweeslagtige blomme. Die plat, donkerbruin peule kan tot 7 cm lank en 1 cm breed word. Hulle bars nie oop nie en val in trosse af. Die peule word deur grootvee en wild gevreet.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 78. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]