Simon Petrus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Petrus)
Spring na: navigasie, soek
Petrus
Pope-peter pprubens.jpg
Geboortenaam Simon/Simeon bar Jona
Pontifikaat begin 30
Pontifikaat eindig 64
Voorganger geen
Opvolger Linus
Gebore 1 v.C.
Bethsaida
Sterf 64
Rome, Italië
Sint Petrus
Apostel, prediker, pous, patriarg en martelaar
Gebore Bethsaida, Gaulanitis, Sirië, Romeinse Ryk
Sterfte 64, Rome, Italië
Vereer in Alle Christelike kerke wat heiliges vereer
Pelgrimsoord Sint Pieterskerk
Feesdag Hooffees (saam met Paulus van Tarsus)
29 Junie (Rooms-Katolieke Kerk, Oosters-Ortodokse Kerk, Oriëntale Ortodoksie, Anglikaanse Gemeenskap, Lutheranisme)
Stoel van Sint Pieter in Rome 18 Januarie (Pre-1960 Romeinse Kalender)
Belydenis van Sint Pieter 18 Januarie (Anglikanisme)
Stoel van Sint Pieter 22 Februarie (Rooms-Katolieke Kerk)
Sint Pieter in kettings 1 Augustus (Pre-1960 Romeinse Kalender)
Attribute Sleutels van die Hemel, pallium, pouslike klere, haan, man onderstebo gekruisig, gevestig as 'n apostel met 'n boekrol, Ikonografies is hy uitgebeeld met 'n ruie wit baard en wit hare.
'n Latere uitbeelding van Petrus

Simon Petrus, ook genoem Petrus of Sefas, is 'n persoon uit die Bybel en een van die twaalf apostels van Jesus Christus. Die Rooms-Katolieke Kerk beskou hom as die eerste pous.

Volgens die Bybel was Petrus 'n visser op die meer van Gennesaret en is hy oorspronklik Simeon bar Jona genoem: Simon, seun van Jona. Sy broer Andreas het hom na Jesus gelei, wie se prediking toe maar net begin het, en van Hom het Simon sy nuwe naam Sefas of Petrus, 'rots' gekry.

Opvolging[wysig | wysig bron]

Voorafgegaan deur:
geen
Biskop van Rome
3064
Opgevolg deur:
Linus

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Maxwell-Stuart, P.G. (1997). Chronicle of the Popes. Thames Hudson Ltd., London. ISBN 0-500-01798-0

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.