Adendorp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Adendorp
Ligging van Adendorp op 'n kaart (Oos-Kaap)
Adendorp
Adendorp
Koördinate: 32°17′60″S 24°33′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Camdeboo
Tydsone SAST (UTC+2)

Adendorp is 'n klein dorpie sowat 8 km buite Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig]

Adendorp is genoem na 'n vorige eienaar, N.J. Adendorff, en gestig in 1855. Adendorp het sy plaas in hoewes onderverdeel om hom uit 'n finansiële verknorsing te kry. Hierdie hoewes het in 1878 'n dorp geword. Dit word baie bevoordeel deur die Van Ryneveldpasbesproeiingskema. Die vorige eienaar was Michiel Josef Adendorff en nie N. J. Adendorff. Die agste kind van Stamvader Michiel Josef Adendorff.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]