Bathurst, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bathurst
Die groot pynappel, net voor die dorp
Die groot pynappel, net voor die dorp
Ligging van Bathurst op 'n kaart (Oos-Kaap)
Bathurst
Bathurst
 Bathurst se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°29′S 26°50′O Koördinate: 33°29′S 26°50′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Cacadu
Munisipaliteit Ndlambe
Stigting 1820
Oppervlak[1]
 - Dorp 73,5 km²  (28,4 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 6 368
 - Digtheid 87/km² (225,3/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 90.0%
 • Kleurling 1.6%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 7.9%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 84.4%
 • Engels 9.1%
 • Afrikaans 3.8%
 • Ander 2,7%
Poskode (straat) 6166
Poskode (posbus) 6166
Skakelkode(s) 046

Bathurst, 'n dorp 12 km binneland toe op die R67 pad van Port Alfred na Grahamstad toe, in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê in die hart van die gebied waar die 1820-Setlaars hulle gevestig het en vandag 'n belangrike pynappelprodusent is. Vir 'n lang tyd dien dit ook as die godsdienstige sentrum van die immigrante. Die kerk St. John, wat ook as die Setlaarskerk bekend staan, word vanaf 1832 opgerig. Tydens aanvalle van 'n Xhosa-stam dien dit ook as 'n toevlugsoord vir die inwoners van die dorp.

Die Ou wolmeul aan die oewer van die Bathurstrivier dateer uit die jaar 1822. Dit is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Samuel Bradshaw, 'n wewer uit Gloucestershire, rig die meul op om die groot tekort aan komberse en warm klere, wat die setlaars destyds pla, te verlig.

Gallery[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 Som van die hoofplekke Bathurst en Nolukhanyo tydens 2011-sensus.