Misgund

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Misgund
Ligging van Misgund op 'n kaart (Oos-Kaap)
Misgund
Misgund
Koördinate: 33°45′20.52″S 23°29′53.52″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Kou-Kamma
Tydsone SAST (UTC+2)

Misgund is geleë aan die R62 in die appelproduserende Langkloof, 217km wes van Port Elizabeth en amper op die suidwestelike grens van die Oos-Kaapprovinsie. Alhoewel die eerste leningsplaas reeds in 1765 aan ene A. Basson uitgegee is, het die meeste boere hier teenswoordig die van Kritzinger. Omdat die huise so onreëlmatig versprei lê, kan daar nouliks van ‘n dorp sprake wees. In 1950 het die gemeenskap sy eie NG gemeente gestig.

Sien ook[wysig]