Kenton-on-Sea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kenton-on-Sea
Ligging van Kenton-on-Sea op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kenton-on-Sea
Kenton-on-Sea
 Kenton-on-Sea se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°42′0″S 26°41′0″O Koördinate: 33°42′0″S 26°41′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Cacadu
Munisipaliteit Ndlambe
Oppervlak[1]
 - Dorp 5,18 km²  (2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 5 154
 - Digtheid 995/km² (2 577/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 80.5%
 • Kleurling 1.4%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 17.4%
 • Ander 0.6%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 71.4%
 • Engels 20.2%
 • Afrikaans 5.7%
 • Ander 2.7%
Poskode (straat) 6191
Skakelkode(s) 041
Webwerf: www.kenton.co.za

Kenton-on-Sea is 'n vakansieoord tussen die Kariega- en Boesmansrivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die twee riviermondings is net 2 km van mekaar. Albei riviere is bevaarbaar met 'n boot. Daar is onsekerheid oor die naam van die dorp; dit is afgelei van òf die distrik Kenton in Kentucky òf die hoofstad van die distrik Hardin in Ohio. Kariega se hoofstrand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Kenton-on-Sea”. Sensus 2011.