Doodstraf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die doodstraf wêreldwyd

Die term doodstraf verwys na die wettige teregstelling van 'n mens as die swaarste straf vir 'n misdaad. In baie state, soos in die Verenigde State van Amerika word die doodstraf nog uitgevoer. Die meeste state het die doodstraf afgeskaf of vir jare geen teregstellings uitgevoer nie. Sedert duisende van jare is die teregstelling die straf vir die swaarste misdade. Met die begin van die humanisme in Europa word die doodstraf vir die eerste keer krities gesien. Ook vandag is sy status in verbinding met die menseregte nog nie klaar nie. Die eerste staat wie die doodstraf afgeskaf het was die Groothertogdom Toskana in 1786.

State sonder doodstraf[wysig]

Hierdie 90 state en gebiede het die doodstraf afgeskaf (siviel/militêr):

Albanië 2007
Andorra 1990
Angola 1992
Armenië 2003
Australië 1985
Azerbeidjan 1998
België 1996
Bhutan 2004
Bosnië-Herzegowina 2001
Bulgarye 1998
Ciprus 2002
Colombia 1910
Costa Rica 1877
Denemarke 1978
Djiboeti 1995
Dominikaanse Republiek 1966
Duitsland 1949 (Wes) 1987 (Oos)
Ecuador 1906
Estland 1998
Filippyne 2006
Finland 1972
Frankryk 1981
Georgië 1997
Griekeland 2004
Guinee-Bissau 1993
Haïti 1987
Honduras 1956
Ierland 1990
Italië 1948/1994
Ivoorkus 2000
Kaap Verde 1981
Kambodja 1989
Kanada 1976/1998
Kiribati 1979
Kroasië 1990
Liberië 2005
Liechtenstein 1987
Litaue 1998
Luxemburg 1979
Malta 2000
Marshalleilande 1986
Masedonië 1991
Mauritius 1995
Mexiko 2005
Gefedereerde State van Mikronesië 1986
Moldawië 2006
Monaco 1962
Montenegro 1995
Mosambiek 1990
Namibië 1990
Nederland 1982
Nepal 1997
Nicaragua 1979
Nieu-Seeland 1989
Niue 2004
Noorweë 1979
Oekraïne 2000
Oostenryk 1950/1968
Oos-Timor 1999
Palau 1994
Panama 1903
Paraguay 1992
Pole 1997
Portugal 1976 (1867)
Roemenië 1990
Rwanda 2007
Solomoneilande 1978
Samoa 2004
San Marino 1865
São Tomé en Principe 1990
Senegal 2004
Serwië 1995
Seychelle 1993
Slowakye 1990
Slowenië 1989
Spanje 1995
Suid-Afrika 1997
Swede 1972
Switserland 1942/1992
Tsjeggië 1990
Turkmenistan 1999
Turkye 2006
Tuvalu 1978
Uruguay 1907
Vanuatu 1980
Vatikaanstad 1969
Venezuela 1863
Verenigde Koninkryk 1969
Ysland 1944

In hierdie 11 state is die doodstraf in die siviele reg afgeskaf (maar die doodstraf bestaan in die militêre reg):

Argentinië 1984
Bolivië 1997
Brasilië 1979 (1891[1])
Chili 2001
Cookeilande N/A
El Salvador 1983
Fidji 1979
Israel 1954
Kirgisië 2007
Letland 1999
Peru 1979

Verwysings[wysig]