Heloïse Denner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Heloïse Denner
Heloïse Denner

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore Heloïse Jordaan
datum onbekend
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Vryheidsfront Plus

Heloïse Denner (geboortedatum onbekend) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus. In 2019 het sy en Tammy Wessels die eerste vroue geword om die VF+ party in die Parlement te verteenwoordig.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Gerber, Jan (14 Mei 2019). 'Dis mos jou mense': FF Plus keeps it in the FFamily. News24. URL besoek op 2020-10-04.
  2. Groenewald, Pieter (14 Mei 2019). "FF Plus consolidates growth with expert and experienced team of Members of Parliament". VF Plus. Besoek op 14 Maart 2020.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]