Maliyakhe Shelembe
Voorkoms
Maliyakhe Shelembe | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Maliyakhe Lymon Shelembe 12 Oktober 1968 |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Maliyakhe Lymon Shelembe (gebore 12 Oktober 1968)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Shelembe was aanvanklik 'n lid van die Inkatha-Vryheidsparty tot 2011. Hy is verkies tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika in 2014 as 'n lid van die National Freedom Party.
Shelembe het na die algemene verkiesing van 2019 'n lid van van die Demokratiese Alliansie geword.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024
- ↑ "The 400 MPs elected to the National Assembly - IEC - DOCUMENTS | Politicsweb". www.politicsweb.co.za (in Engels). Besoek op 9 Julie 2024.