Pinky Kekana
Voorkoms
Pinky Kekana | |
Pinky Kekana in 2019 | |
Adjunkminister in die Presidensie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Minister | Mondli Gungubele |
Adjunkminister van Kommunikasie
| |
Ampstermyn 26 Februarie 2018 – 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Minister | Stella Ndabeni-Abrahams |
Voorafgegaan deur | Thandi Mahambehlala |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 16 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma→Cyril Ramaphosa |
Lid van NUK van ANC Vroueliga
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2015 | |
LUR vir Paaie en Vervoer in Limpopo
| |
Ampstermyn 2009 – 2013 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Pinky Sharon Kekana 14 Julie 1966 Bela Bela, Limpopo |
Politieke party | African National Congress |
Pinky Sharon Kekana (gebore 14 Julie 1966) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die adjunkminister van kommunikasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- "Pinky Sharon Kekana". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.