Rosemary Capa
Voorkoms
Rosemary Capa | |
Adjunkminister vir Kleinsake-ontwikkeling
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Cassel Mathale |
Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling
| |
Ampstermyn 25 Junie 2014 – 7 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Yolanda Botha |
Opgevolg deur | Mondli Gungubele |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Rosemary Nokuzola Capa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Na afloop van die algemene verkiesing van 8 Mei 2019, het mej Capa teruggekeer parlement toe op 22 Mei 2019.[1] Sy is op 29 Mei 2019 deur President Cyril Ramaphosa as die Adjunkminister vir kleinsake-ontwikkeling aangewys.[2] Capa is die volgende dag ingesweer.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Rosemary Nokuzola Capa, Ms". www.gov.za. Besoek op 26 Oktober 2020.
- ↑ "Full list – here is Ramaphosa's new cabinet". BusinessTECH. 29 Mei 2019. Besoek op 26 Oktober 2020.
- ↑ "'I swear I'll be faithful': South Africa's new Cabinet ministers sworn in". EWN. 30 Mei 2019. Besoek op 26 Oktober 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- "Rosemary Nokuzola Capa". People's Assembly.