Michéle Clarke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michéle Clarke
Michéle Clarke
Clarke in Mei 2019

Lid van die parlement

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 Julie 1963 (1963-07-15) (58 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie

Michéle Clarke (gebore 15 Julie 1963). Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.