Hlengiwe Mkhaliphi
Voorkoms
Hlengiwe Mkhaliphi | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Hlengiwe Octavia Hlophe-Maxon 31 Oktober 1973 |
Politieke party | Ekonomiese Vryheidsvegters |
Hlengiwe Mkhaliphi (gebore 31 Oktober 1973, née Hlophe-Maxon) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters.[1] Sy het as die eerste adjunk-sekretarisgeneraal van die party gedien van 2014 tot 2019.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Prince, Llewellyn (8 November 2016). "Ministers kap Malema oor gronduitlatings". netwerk24.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2016. Besoek op 12 Februarie 2019.
Wikiquote het aanhalings in verband met Hlengiwe Mkhaliphi |