Michael Bagraim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Bagraim

Adjunk-skaduminister van Arbeid en indiensneming
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Junie 2019
Vise Derrick America
Leier Mmusi Maimane
John Steenhuisen

Skaduminister van Arbeid
Ampstermyn
1 Junie 2017 – 5 Junie 2019
Vise Derrick America
Leier Mmusi Maimane
Voorafgegaan deur Ian Ollis

Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Oktober 1956 (1956-10-09) (64 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie

Michael Bagraim (gebore 9 Oktober 1956) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur. Sedert Mei 2014 dien hy as lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Bagraim is 'n lid van die portefeuljekomitee vir indiensneming en arbeid.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Katz, Ant. Only two Jewish MPs sworn in. SAJR. 21 Mei 2014. Besoek op 29 Julie 2020.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]