Gaan na inhoud

2018 Monaco Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Grand Prix de Monaco 2018
Datum 27 Mei 2018
Plek Circuit de Monaco
Voorste wegspringplek
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:10.810
Vinnigste rondte
Renjaer Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:14.260 (rondte 60 van 78)
Podium
1 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
2 Sebastian Vettel Ferrari
3 Lewis Hamilton Mercedes AMG

Die 2018 Formule Een Monaco Grand Prix het op 27 Mei 2018 op die Monaco-renbaan in Monte Carlo plaasgevind. Dit was die sesde ren van die kampioenskapseisoen en is deur Daniel Ricciardo in sy Red Bull-TAG Heuer gewen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Monaco
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hipersag

Ultrasag

Supersag

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:12.126
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:12.280
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.480
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:13.041
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:13.066
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:11.841
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:12.035
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.413
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.536
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:12.543
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:11.786
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:11.787
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.023
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:12.142
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.273

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Max Verstappen kon nie aan die kwalifiseringsrondtes deelneem nie, omrede sy werktuigkundiges nie die motor betyds kon herstel nadat hy met die muur gebots het in die laaste oefensessie nie.[1] Daniel Ricciardo het 'n nuwe kwalifiseringsrondterekord opgestel en sodoende die voorste wegspringplek verseker.[2]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:12.013 1:11.278 1:10.810 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.415 1:11.518 1:11.039 2
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.460 1:11.584 1:11.232 3
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:12.639 1:11.391 1:11.266 4
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:12.434 1:12.002 1:11.441 5
6 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:13.028 1:12.188 1:12.061 6
7 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:12.657 1:12.269 1:12.110 7
8 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:12.950 1:12.286 1:12.130 8
9 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:12.848 1:12.194 1:12.154 9
10 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:12.941 1:12.313 1:12.221 10
11 27 Nico Hülkenberg Renault 1:13.065 1:12.411 11
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:12.463 1:12.440 12
13 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:12.706 1:12.521 13
14 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:12.829 1:12.714 14
15 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:12.930 1:12.728 18[Nota 1]
16 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:13.179 15
17 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:13.265 16
18 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:12.323 17
19 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:13.393 19
107% tyd: 1:17.053
20 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer geen tyd[1] 20[Nota 2]

Notas

[wysig | wysig bron]

1 ^Romain Grosjean het 'n straf van drie roosterplekke ontvang vir 'n botsing in die vorige wedren.[3]

2 ^ – Max Verstappen kon geen kwalifiseringstyd opstel nie, en is toegelaat om die wedren te begin volgens die beamptes se diskresie. Hy het ook 'n 15-plek roosterstraf ontvang:
vyf plekke vir 'n ongeskeduleerde ratkasverandering en tien plekke vir die gebruik van 'n derde MGU-K. [1]

← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Monaco Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Monaco Grand Prix.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 78 1:42:54.807 1 25
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 78 +7.336 2 18
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 78 +17.013 3 15
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 78 +18.127 4 12
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 78 +18.822 5 10
6 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 78 +23.667 6 8
7 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 78 +24.331 10 6
8 27 Nico Hülkenberg Renault 78 +24.839 11 4
9 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 78 +25.317 20 2
10 55 Carlos Sainz jr. Renault 78 +1:09.013 8 1
11 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 78 +1:09.864 16
12 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 78 +1:10.461 9
13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 78 +1:14.823 19
14 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 77 +1 rondte 12
15 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 77 +1 rondte 18
16 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 77 +1 rondte 13
17 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 76 +2 rondtes 17
18 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 70[Nota 1] Ongeluk 14
19 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 70[Nota 1] Ongeluk 15
DNF 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 52 Enjin 7

Notas

[wysig | wysig bron]

1 ^ – Beide jaers het nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hulle meer as 90% van die renafstand voltooi het. Alhoewel Brendon Hartley sy 70ste rondte voor Charles Leclerc voltooi het, word Hartley agter Leclerc geklassifiseer na 'n 5 sekonde straf weens spoed in die kuipelaan.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 110 Steady
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 96 Steady
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 72 2
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 68 1
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 60 1
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 35 Steady
7 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 32 Steady
8 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 26 Steady
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 20 Steady
10 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 19 Steady
11 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 18 1
12 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 17 1
13 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 9 4
14 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 9 1
15 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 1
16 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4 1
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 2 1
18 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 178 Steady
2 Vlag van Italië Ferrari 156 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 107 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 46 Steady
5 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 40 Steady
6 Vlag van Indië Force India-Mercedes 26 1
7 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 19 1
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 19 2
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 11 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 "Verstappen fails to qualify after Monaco practice shunt". formula1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Augustus 2018. Besoek op 26 Mei 2018.
  2. "Qualifying: Ricciardo crushes opposition to take Monaco pole". formula1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Augustus 2018. Besoek op 26 Mei 2018.
  3. Coch, Mat (14 Mei 2018). "Grosjean penalised for Spanish GP shunt". speedcafe.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2019. Besoek op 14 Mei 2018.