Olimpiese Winterspele 2014

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XXIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2014

Gehou in Sotsji, (Rusland)
Deelnemende lande 88
Deelnemende atlete 2 800+ (geskat)
Items 98
Openingseremonie 7 Februarie 2014
Sluitingseremonie 23 Februarie 2014
Amptelik geopen deur Wladimir Poetin
Atlete-eed Ruslan Zakharof
Beampte-eed Wyacheslaf Wedenin
Olimpiese vlam Wladislaf Tretiak
Irina Rodnina
Vorige Spele 2010: Vancouver (Kanada)
Volgende Spele 2018: Pyeongchang

Die Olimpiese Winterspele van 2014 is van 7 Februarie 2014 tot en met 23 Februarie 2014 in Sotsji, Rusland, langs die Swartsee aangebied.

Die Spele is op die IOK-vergadering van 4 Julie 2007 in Guatemala-stad, Guatemala, aan Rusland toegeken. Dit is die eerste keer wat 'n Olimpiese Spele in Rusland aanbied word (die Sowjetunie het die Somerspele van 1980 aangebied). Die ander stede wat hiervoor aansoek gedoen het was Salzburg (Oostenryk) en Pyeongchang (Suid-Korea).

Tydens die Spele sal daar in 98 items oor vyftien sportsoorte meegeding word. Dit maak die Spele die grootste in die geskiedenis.[1]

Na afloop van die Spele sal die Paralimpiese Winterspele van 2014 in Maart hier aangebied word.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

Lande, wat aan die Olimpiese Winterspele 2014 deelgeneem het
 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Rusland Rusland (gasheer) 226 13 11 9 33
2 Vlag van Noorweë Noorweë 119 11 5 10 26
3 Vlag van Kanada Kanada 220 10 10 5 25
4 Vlag van Verenigde State Verenigde State 230 9 7 12 28
5 Vlag van Nederland Nederland 41 8 7 9 24
6 Vlag van Duitsland Duitsland 153 8 6 5 19
7 Vlag van Switserland Switserland 163 6 3 2 11
8 Vlag van Belarus Belarus 26 5 - 1 6
9 Vlag van Oostenryk Oostenryk 130 4 8 5 17
10 Vlag van Frankryk Frankryk 114 4 4 7 15

Verwysings[wysig]

  1. (nl) Sporten op de Olympische Winterspelen van 2014”. Winterspelen.nu. URL besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels[wysig]


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.