Olimpiese Somerspele 1900

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die IIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1900

Gehou in Parys, Frankryk
Deelnemende lande 24
Deelnemende atlete 997 (675 mans, 22 vroue)
Items 95 in 18 sporte
Openingseremonie 14 Mei 1900
Sluitingseremonie 28 Oktober 1900
Amptelik geopen deur
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1896: Athene (Griekeland)
Volgende Spele 1904: St. Louis (VSA)

Die Spele van die IIe Olimpiade is in 1900 in Parys, Frankryk gehou. Ondanks Griekse pogings om die Spele permanent in Griekeland te laat plaasvind, besluit die IOK om die Spele elke keer na 'n ander land te skuif.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Frankryk Frankryk - 26 41 34 101
2 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 19 14 14 47
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 15 6 9 30
4 Olympic flag.svg Gemende span - 6 3 3 12
5 Vlag van Switserland Switserland - 6 2 1 9
6 Vlag van België België - 5 5 5 15
7 Vlag van Duitsland Duitsland - 4 2 2 8
8 Vlag van Italië Italië - 2 2 0 4
9 Vlag van Australië Australië - 2 0 3 5
10 Vlag van Denemarke Denemarke - 1 3 2 6
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.