Olimpiese Winterspele 1984

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XIVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1984

Gehou in Sarajevo, Joego-Slawië
Deelnemende lande 49
Deelnemende atlete 1 272 (998 mans, 274 vroue)[1]
Items 39 in 6 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 1984
Sluitingseremonie 19 Februarie 1984
Amptelik geopen deur President Mika Špiljak
Atlete-eed Bojan Križaj (Alpeski)
Beampte-eed Dragan Perović
Olimpiese vlam Sanda Dubravčić (Kunsskaats)
Vorige Spele 1980: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele 1988: Calgary (Kanada)

Die Olimpiese Winterspele 1984 (Serwo-Kroaties: XIV zimske olimpijske igre / XIV Зимске олимпијске игре; Macedonies: XIV Зимски олимписки игри), amptelik bekend as die XIVde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 19 Februarie 1984 in Sarajevo, Joego-Slawië, aangebied, nou die hoofstad van Bosnië en Herzegowina. Die ander kandidaatstede was Sapporo in Japan en Gotenburg in Swede.

Die Olimpiese Somerspele 1984 is in Los Angeles, Verenigde State, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1984 is tussen 14 en 20 Januarie in Innsbruck, Oostenryk, gehou.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Sarajevo is op 18 Mei 1978 in Athene deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1984. Ander kandidate was: Sapporo en Gotenburg.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1984[2]
Stad Land Rondte 1 Rondte 2
Sarajevo Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 31 39
Sapporo Vlag van Japan Japan 33 36
Gotenburg Vlag van Swede Swede 10

Sporte[wysig | wysig bron]

6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Februarie 7
Di
8
Wo
9
Do
10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
Wedstryde
Olympic Rings Icon.svg Seremonies OS SS
Alpine skiing pictogram.svg Alpeski 1 1 2 1 1 6
Bobsleigh pictogram.svg Bobslee 1 1 2
Cross country skiing pictogram.svg Heg-en-steg-ski 1 1 1 1 1 1 1 1 8
Figure skating pictogram.svg Kunsskaats 1 1 1 1 4
Speed skating pictogram.svg Langbaanskaats 1 2 1 1 1 1 1 1 9
Nordic combined pictogram.svg Noorse kombinasie 1 1
Luge pictogram.svg Rodel 2 1 3
Ski jumping pictogram.svg Skansspring 1 1 2
Biathlon pictogram.svg Tweekamp 1 1 1 3
Ice hockey pictogram.svg Yshokkie 1 1
Totaal 0 0 2 3 2 7 3 4 3 5 2 5 3 39
Kumulatief 0 0 2 5 7 14 17 21 24 29 31 36 39
Februarie 7
Di
8
Wo
9
Do
10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
Wedstryde

Deelnemende nasies[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes[wysig | wysig bron]

Die Olimpiese simbool wat tydens die Bosniese oorlog beskadig is

Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland (GDR) 57 9 9 6 24
2 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS) 99 6 10 9 25
3 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA) 107 4 4 0 8
4 Vlag van Finland Finland (FIN) 45 4 3 6 13
5 Vlag van Swede Swede (SWE) 60 4 2 2 8
6 Vlag van Noorweë Noorweë (NOR) 58 3 2 4 9
7 Vlag van Switserland Switserland (SUI) 42 2 2 1 5
8 Vlag van Kanada Kanada (CAN) 67 2 1 1 4
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG) 84 2 1 1 4
10 Vlag van Italië Italië (ITA) 74 2 0 0 2
11 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR) 30 1 0 0 1
12 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH) 50 0 2 4 6
13 Vlag van Frankryk Frankryk (FRA) 32 0 1 2 3
14 Vlag van Japan Japan (JPN) 39 0 1 0 1
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG) 71 0 1 0 1
16 Vlag van Liechtenstein Liechtenstein (LIE) 10 0 0 2 2
17 Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT) 65 0 0 1 1
Totaal (17 NOKs) 990 39 39 39 117

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) The Olympic Winter Games Factsheet”. Internasionale Olimpiese Komitee. URL besoek op 21 Augustus 2016.
  2. (en) Past Olympic host city election results”. GamesBids. URL besoek op 21 Augustus 2016.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik, 3., erw. Auflage, Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4. 
  • (en) Arnd Krüger; Matti Goksör, Gerd von der Lippe, Kristian Mo (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. Oslo: Norsk Idrettshistorisk Vörening. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.